Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Man (eiland) |
Koördinate | 54°09′25″N 04°29′12″W / 54.15694°N 4.48667°W |
Gestig op | 1192 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | |
Hoogte bo seevlak | 50 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 27 938 |
- Bevolkingsdigtheid | |
Tydsone | GMT / UTC+0 |
- Somertyd | BST / UTC+1 |
Burgemeester | R. H. McNicholl |
Amptelike webwerf | www.douglas.gov.im |
Douglas (Manx-Gaelies: Doolish) is die hoofstad en grootste stad van die eiland Man, 'n selfregerende Britse kroonbesitting. Die stad het 'n bevolking van 27 938 mense in 2011 gehad. Dit is geleë aan die monding van die rivier Douglas, en aan 'n baai van drie kilometer. Die rivier Douglas vorm deel van die stad se hawe en hoof kommersiële hawe.